
Griekse drama in die moderne wêreld
Author(s) -
Betine Van Zyl Smit
Publication year - 2015
Publication title -
akroterion
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.102
0eISSN - 2079-2883
pISSN - 0303-1896
DOI - 10.7445/60-1-954
Subject(s) - theology , drama , art , die (integrated circuit) , philosophy , visual arts , engineering , mechanical engineering
My onderwerp is deel van wat dikwels beskou word as die jongste vertakking van die studie van die antieke wêreld — die studie van die resepsie van die antieke. Hierdie studie ondersoek hoe later omgegaan is met tekste of voorwerpe uit die Klassieke oudheid. Soos my titel, ‘Griekse drama in die moderne wêreld’, aandui, fokus ek op ’n spesifieke deel van die letterkunde van die antieke Grieke, naamlik drama