
KVSA ESSAY: EURIPIDES SE MEDEA
Author(s) -
Martina Graf
Publication year - 2012
Publication title -
akroterion
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.102
0eISSN - 2079-2883
pISSN - 0303-1896
DOI - 10.7445/51-0-70
Subject(s) - word (group theory) , theology , art , literature , history , linguistics , philosophy
Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit dié wat voor 30 November in die voorafgaande jaar vir beoordeling voorgelê word, word jaarliks in Akroterion gepubliseer as die KVSA / CASA Essay. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrika en alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneurstudente mag in gelykgenommerde jare inskryf. Die wenner ontvang ’n prys van R500