Om ’n ou tradisie nuut voort te sit
Author(s) -
Gerrit Brand
Publication year - 2011
Publication title -
ned geref teologiese tydskrif
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2226-2385
pISSN - 0028-2006
DOI - 10.5952/52-1-27
Subject(s) - theology , philosophy
’n Nuwe tydskrifredakteur moet hom (in hierdie geval is dit nie “haar” nie) oriënteer met betrekking
tot die oorsprong en geskiedenis van die publikasie waarvoor hy medeverantwoordelikheid
aanvaar. Ook en veral as hy tot op sekere hoogte ’n nuwe visie vir dié publikasie het, is dit
noodsaaklik dat aansluiting by die bydraes en strewes van sy voorgangers gesoek word. ’n
Historiese verhaal kan egter op verskillende maniere gekonstrueer en vertel word