
Elektroniese WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal, A tot R)
Author(s) -
Corlietha Swart
Publication year - 2011
Publication title -
lexikos
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.28
H-Index - 15
eISSN - 2224-0039
pISSN - 1684-4904
DOI - 10.5788/20-0-171
Subject(s) - theology , philosophy
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is die omvangrykste projek ooit rondom die Afrikaanse woordeskat. Dit dokumenteer hierdie woordeskat in sy wydste omvang — nie slegs Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite van Afrikaans. Alle vorme, hetsy dit omgangstaal, spreektaal, streektaal of standaardtaal is, word weerspieël. Vir alle moderne en kontemporêre gebruikers is dit nou ook in elektroniese formaat beskikbaar. Dit behels 'n omvattende, elektroniese verwysingsbron met gevorderde soekfunksies wat nie bloot die data van die gedrukte dele van die WAT bevat nie, maar ook 'n kerntesourus van Afrikaans as bonus het