z-logo
open-access-imgOpen Access
Voorwoord/Foreword
Author(s) -
J.C.M.D. Du Plessis
Publication year - 2011
Publication title -
lexikos
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.28
H-Index - 15
eISSN - 2224-0039
pISSN - 1684-4904
DOI - 10.5788/20-0-128
Subject(s) - theology , philosophy
Vanjaar se nommer van Lexikos is 'n omvangryke bundel. Dit bevat 26 artikels wat 'n wye reeks leksikografiese onderwerpe vanuit verskeie hoeke benader en wat 'n verskeidenheid woordeboeke in verskillende tale bespreek. 'n Spesiale afdeling oor die samestelling van eentalige woordeboeke bied twee komplementêre artikels aan. In 'n verdere spesiale afdeling word Suid-Afrikaanse terminologiebestuur en -beleid in twee aanvullende artikels bespreek. Twee leksikografiese opnames oor uiteenlopende onderwerpe word beskryf: oor studente se opvattings van woordeboeke en oor studente se gebruik van sakelektroniese woordeboeke. Die afdeling met leksikografiese notas bevat drie artikels oor die inkorporering en opname van leenwoorde in die Afrikatale en Afrikataalwoordeboeke. Twee resensieartikels en vyf resensies, gevolg deur twee bladsye publikasieaankondigings, sluit die inhoud af

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here