z-logo
open-access-imgOpen Access
'n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX
Author(s) -
Mariëtte Alberts
Publication year - 2011
Publication title -
lexikos
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.28
H-Index - 15
eISSN - 2224-0039
pISSN - 1684-4904
DOI - 10.5788/15-0-32
Subject(s) - theology , philosophy , lexicography , art , linguistics
Taalpraktisyns wat gemoeid is met leksikografie en terminologie/terminogra-fie werk met standaarde — óf die standaardvariëteit van 'n taal óf standaarde as sodanig.
Leksikograwe stel woordeboeke saam deur (gewoonlik) die woordeskat van die standaardtaal te dokumenteer. Sou hulle 'n woordeboek saamstel wat nie die standaardvariëteit van die taal behels nie, word sodanige woordeboek gewoonlik 'n dialekwoordeboek genoem.
Terminoloë aan die ander kant dokumenteer terminologie met die doel om vakspesialiste en leke van standaardterme te voorsien wat die ooreen-stemmende begrippe verteenwoordig. In vakgerigte werk is dit baie belangrik om gestandaardiseerde terme te gebruik om eksakte kommunikasie nie alleen tussen vakkundiges onderling nie, maar ook tussen vakkundiges en leke te bewerkstellig

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here