z-logo
open-access-imgOpen Access
Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrlka, 1899-1902. Deel IV.
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/9-4-732
Subject(s) - theology , art , philosophy
Sedert 1940, en na 1959 as Staatshistorikus, is dr J. H. Breytenbach bedrywig om die Tweede Vryheidsoorlog na te vors en sy bevindings geleidelik te boek te stel. Sy navorsing is gebaseer op aile beskikbare bronne, waaronder 'n groot aantal van ons argiefstukke wat tot hede of gedeeltelik of gladnie deur navorsers bearbei is nie. Op die wyse vul die skrywer, nou op las van die Minister van Nasionale Opvoeding en onder toesig van die departement Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, 'n groot leemte aan. Hy ontrafel terselfdertyd die verskillende tendense in die menigvuldige, uiteenlopende gegewens, hy probeer waarheid en verdigsel ontrafel om op die wyse te kom tot 'n waarheidsgetroue, objektiewe geskiedskrywer sover dit, menslikerwys gepraat, moontlik is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here