z-logo
open-access-imgOpen Access
'NO HISTORY, NO FUTURE'
Author(s) -
C.J. Nöthling
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/9-4-731
Subject(s) - theology , philosophy
Synde 'n geesteswetenskap en 'n evolusionere vertakking van die Wysbegeerte, gaan die Geskiedenis ook maar mank aan al die tekortkominge van die abstrakte dissiplines. En tog is daar hierdie belangrike verskil: soos my geskiedenisonderwyser baie lank gelede aan my te kenne wou gee, is die historikus 'n man wat met feite werk. 'Kyk, Paul Kruger is op 10 Oktober gebore - nie 'n dag vroeër of later nie. Dit is geskiedenis', het hy probeer verduidelik

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here