DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER
Author(s) -
C. Loedoff
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/9-4-730
Subject(s) - chemistry
Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wat ook nou gekoppel is aan die kognitiewe faktore en laastens onderwysfaktore, dit wil sê faktore wat 'n spesifieke rol in die onderrigsituasie in die klas speel. Vervolgens sal die faktore wat in hierdie drie groepe val, behandel word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom