
IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA
Author(s) -
Jackie Grobler
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/8-4-771
Subject(s) - theology , art , philosophy
Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe feite vir die eerste keer gepubliseer nie. Wat aangebied word is 'n nuwe interpretasie van reeds bekende gegewens: 'n hedendaagse historikus se hervertolking van feite wat deur talle voorgangers aan die lig gebring is