z-logo
open-access-imgOpen Access
DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN 'N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE
Author(s) -
Editorial Team Militaria
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/8-2-788
Subject(s) - theology , philosophy
In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebring moes word, het daarin gele dat die Kommuniste en Afrikastate dit wou bewerkstellig deur geweld, terwyl die Republiek se Tweede wêreldoorlog se bondgenote dit deur middel van onderlinge kommunikasie wou bewerkstellig. Vir die tagtiger jare bly die metodiek van die Kommuniste en Afrikastate dieselfde, terwyl, met die Verenigde State van Amerika se nuwe Carter-administrasie aan die voorpunt, daar by die Weste 'n dramatiese verandering ingetree het. Dit is hierdie verandering wat vir die Republiek 'n totaal veranderde wêreld skep en wat 'n meer noukeurige ontleding regverdig

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here