
KINDERS IN MILITÊRE VERBAND
Author(s) -
Wim Otto
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/6-1-866
Subject(s) - evening , theology , psychology , art , philosophy , physics , astronomy
'Many anxious parents feel it is wrong to send boys straight out of school to fight terrorist on the Republic's borders.'
Hierdie aanhaling kom uit die Evening Post van 19 November 1975. 'n Briefskrywer in die Beeld van 25 Oesember 1975 is baie skerper en se dat dit 'uiters buffelagtig is om kindel's wat op skoolbanke moet sit na die grens te stuur.' Onder die opskrif 'Grenssoldate is gans te jonk' publiseer Rapport van 28 Oesember 1975 'n brief van 'n bekommerde vader 001' dieselfde onderwerp