
DIE KRYGSPLAN VAN STAATSPROKUREUR J. C. SMUTS
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/6-1-865
Subject(s) - theology , art , philosophy
Reeds geruime tyd voordat, in Oktober 1899, die Tweede Anglo-Boereoorlog met geweld sou losbars, is - met die Jamesoninval as 'n skeidslyn - deur die twee Boererepublieke die nodige militere maatreels getref om 'n moontlike militere botsing die hoof te kan bied