
Die internationale Buren- Agitafon 1899-1902.
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-4-878
Subject(s) - political science , theology , humanities , art , philosophy
Haitung der Offentlichkeit und Agitation zugunsten der Buren in Deutschland, Frankreich und den Niederlanden wahrencl des Burenkrieges
Driekwart eeu skei ons van die Tweede Anglo- Boereoorlog en ongetwyfeld sal hierdie feit, sowel in woord as geskrif, nie onopgemerk verbygaan nie. In velerlei opsigte het hierdie botsing, wat oneindig veel meer was as 'n suiwer militêre kragmeting, so diep in die verdele verloop van ons geskiedenis ingegryp, dat elkeen van ons hierdie stryd eenvoudig moet raaksien