
De vesting Doesburgh - van landweer tot vestingwal
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-4-877
Subject(s) - theology , vesting , art , philosophy , visual arts
In hierdie publikasie, uitgegee deur Doesburgse museum Stad en Ambt Doesburg in die provinsie Gelderland Nederland, beoog die skrywers allereens om kennis aangaande die ontwikkeling van die landweer tot die latere vestingwal, soos dit in die omgewing van die stad Doesburg verloop het, onder die aandag van die leser te bring. Dan gaan hulle verder deur, met verwysing na die ontwikkelingsgang van hierdie stad se verdelingswerke en -stelsel te beskryf 'n Landweer of landwere was een of meer grondwalle of stelsels van grondwalle, begroei met bome of onderdeurdringbare struikgewas. Aan die voorkant was droë slote, wat vanaf die 13e tot die 15e eeu in die omgewing van stede of dorpe vir verdedigingsdoeleindes aangelê en in stand gehou is