PANTSER
Author(s) -
Wim Otto
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-4-872
Subject(s) - theology , philosophy
Enige hedendaagse publikasie oor pantservoertuie kan alreeds as retrospektief beskrywe word omdat die tenk 'n oorlogstuig sonder 'n toekoms is. Dit is immers opvallend dat enige tegniese verbeterings aan tenks en die klassieke bestaan van tenktroepe, waardeloos gemaak word deur hedendaagse defensiewe wapens. Dit is immers deesdae nie meer 'n kwessie van wapenkaliber, van die penetrasievermoë van projektiele of die dikte van pantser nie. Die ontwikkeling van moderne tegnieke is ver meer gevorderd as die wat vir die ontstaan van tenks verantwoJrdelik was
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom