z-logo
open-access-imgOpen Access
DIE VAL VAN PRETORIA
Author(s) -
Sophia Du Preez
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-3-880
Subject(s) - theology , art , philosophy
Op 9 ,Oktober 1899 het die Suid-Afrikaanse Republiek, bygestaan deur die susterrepubliek, die Oranje-Vrystaat, 'n ultimatum aan die Britse Regering versend wat uitgeloop het op die Tweede Anglo-Boereoorlog. In diedaaropvolgende oorlog het die republieke in die eerste maande heldhaftig hul grense verdedig totdat lord Roberts met 'n sterk troepemag daaringeslaag het om die Boeremagte te ontsetel uit 'hulle stellings en gaandeweg daarin geslaag het om vanuit die Kaapkolonie noordwaarts op te ruk deur die Vrystaat. Bloemfontein het op 13 Maart 1900 geval en op 24 Mei het Lord Roberts aan die Vaalrivier gestaan waar hy by wyse van proklamasie die Oranje-Vrystaat geannekseer het in die naam van Haar Majesteit, koningin Victoria van Engeland. Die spoed waarmee Lord Roberts opgeruk het eersna die Bloemfonteinse en daarna na die Transvaalse hoofstede, het die Boeremagte onkant gevang. Binne enkele maande moes hulle telkens van een stelling na die volgende terugval terwyl ruim 4000 burgers uit hul skrale geledere gevange geneem is met die slag van Paardeberg

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here