
DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II
Author(s) -
Wim Otto
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-2-887
Subject(s) - theology , philosophy
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Suid-Afrikaanse Direktoraat Openbare Betrekkinge (SAOB), soos die van enige ander Statebondslande, geskoei op Britse lees. Om die werking van die SAOB te kan verstaan, is dit dus nodig om kortliks die Britse organisasie te beskryf