z-logo
open-access-imgOpen Access
DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (III)
Author(s) -
L. Du Plessis
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-2-886
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , philosophy , engineering , mechanical engineering

Die vyand is mislei en verras

Die vraag is dikwels gestel waarom die Italiaanse lugmag geen rol gespeel het om die aanmars teen Suid-Abessinië en die aanvalle op die voorposte te stuit nie. Behalwe die feit dat die Italianers nie onmiddellik van die aanmars geweet het nie, het die Hertog van Aosta in 'n rapport aan die Italiaanse weermagshoofkwartier in Rome te kenne gegee dat die lugmag nie kon optree nie weens 'n tekort aan vliegtuie. In die lig van die sterk lugmagbasisse na aan die buiteposte, by Neghelli en Yavello, is hierdie rede myns insiens nie meor as 'n minder geloofwaardige verskoning nie. Die Suid-Afrikaanse lugmag, wat boonop in 'n vyandelike lugruim moes beweeg, het vyandelike basisse getakel met slegs enkele vliegtuie - soms met net een. Die waarheid is eerder dat die Italiaanse inligtingsdiens op 'n verkeerde voet gevang is en dat die beskikbare lugmag en landmagte onvoorbereid en ongemotiveerd was om die koppige Springbokaanmars te stu it. 1 SA Divisie het hulle mislei om te glo alles is veilig en daarna drie buiteposte binne twee dae platgeloop

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here