z-logo
open-access-imgOpen Access
DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II)
Author(s) -
L. Du Plessis
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/5-1-897
Subject(s) - theology , art , philosophy

Die vyand is mislei en verras

'n Studie van amptelike rapporte van 1 SA Divisie dui duidelik daarop dat, terwyl 2 SA Infanteriebrigadegroep teen die Italiaanse kratervoorpos, Gorai, opgeruk het, 5 SA Infanteriebrigadegroep sy aandag gevestig het op die waterpunt, EI Gumu, iets meer as tien myI noordwes van Gorai. Verslae meld dat, soos in die voorafgaande artikel aangedui, die twee brigadegroepe op 1 Februarie 1941 aanmars totdat 'n bepaalde skeipunt bereik word, waar die tweede brigade regs geswenk het om sy doelwit Gorai te takel. Op die daaropvolgende geveg om Gorai, is in 'n vorige artikel gelet

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here