z-logo
open-access-imgOpen Access
DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/4-3-914
Subject(s) - art , humanities , theology , history , philosophy
Op 30 Mei 1900 het veldmaarskalk lord Frederick S. Roberts, KP, GCB, VC, opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika, die oorgawe van Johannesburg geeis. Byna 'n maand het verby gegaan nadat lord Roberts op 3 Mei van dieselfde jaar, na 'n reorganisasie en langdurige voorbereidings, besluit het om sy opmars na die noorde, met Pretoria as sy vernaamste doelwit, te begin. Wat, in die vorm van krygsverrigtings, tussen Bloemfontein en Johannesburg plaasgevind het, is in deel III van die bekende amptelike History of the War in South Africa 1899-1902, (London, 1908), gewoonlik bekend as genlmaj sir Frederick Maurice, KCB se geskiedenis, uitvoerig beskryf. Die belangstellende leser word gevolglik na bogenoemde publikasie verwys

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here