z-logo
open-access-imgOpen Access
KLEURLINGE IN MILITÊRE VERBAND
Author(s) -
Fenno Jacobs,
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/4-2-936
Subject(s) - theology , philosophy , psychology
Die Verdediging van die Kaapkolonie tot 1795 Uit die vroegste geskiedenis van die Kaapkolonie blyk dit dat die verdediging die taak van blankes sowel as nie-blankes was. Die verdediging was nie aileen teen buitelandse mededingers gerig nie maar, was ook deeglik gemik teen plaaslike vyande

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here