
Ontstaan en ontwikkeling van die Transvaalse Verdedigingsmag: Transvaal Volunteers
Author(s) -
E. Jonker
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/3-3-942
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie