
Victoria Cross Awards
Author(s) -
Jan Ploeger,
Fenno Jacobs
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/3-2-948
Subject(s) - theology , humanities , philosophy , art
In die M.H.A.D.-publikasie Die Fortifikasie van Pretoria. Fort Klapperkop. Gister en Vandag ... ' is op p. 21 vermeld dat, in die loop van die jaar 1896, 'n strategiese terreinstudie van die omgewing van Pretoria gemaak is. Tewens is, in dieselfde werk, melding gemaak van 'n geskil tussen kontrakteur H. C. Werner en generaal P. J. Joubert oor die bou van Fort Daspoortrand