z-logo
open-access-imgOpen Access
POTCHEFSTROOM KOMMANDO; HULLE WAS ALTYD DAAR, 1838-1990
Author(s) -
André van der Westhuizen
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/25-2-259
Subject(s) - theology , officer , philosophy , political science , law

Hierdie publikasie verskyn op 'n stadium wat die kommando-stelsel weereens onder die soeklig is. In hierdie verband word daar verwys na die onlangse uitspraak van die ANC se parlementêre koukus, waarin die organisasie ten gunste is van die afskaffing van die kommando-stelsel, aangesien dit kwansuis regsgesindes akkommodeer (Don't dismiss commando – officer’, Pretoria News 12 September 1995). Daar moet egter onthou word dat die kommando's 'n groot bydra gelewer het in die handhawing van vrede tydens die verkiesings in April 1994. Hierbenewens is die kommando's ook aktief betrokke om die SAPD by te staan in die bekamping van misdaad veral in die plattelandse gebiede. Die waarde van die kommando's moet dus nie onderskat word nie.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here