REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBIË- MODEL
Author(s) -
J.C.K. Van der Merwe
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/25-1-263
Subject(s) - theology , art , philosophy
Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N) te beëindig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N geïmplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom