z-logo
open-access-imgOpen Access
THE FRAMEWORK OF OPERATIONAL WARFARE
Author(s) -
C.J. Jacobs
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/24-2-279
Subject(s) - humanities , art , political science

In 1973 het Bernard Brodie se belangwekkende boek, War and Politics verskyn. Hierin is die verhouding tussen oorlog en Politiek, volgens die Amerikaanse ervaring in die twee Wereldoorloë, Korea en Vietnam, ontleed aan die hand van Clausewitz se uitspraak dat oorlog die voortsetting van politiek metander middele is. Sy bevinding was dat Amerikaanse militêre en politieke leiers nie in genoemde oorloë begrip vir mekaar se verantwoordelikheid gehad het nie. Gevolglik het hulIe besluite geneem wat verreikende negatiewe gevolge vir Amerikaanse belange gehad het.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here