
AVONTUURLIKE BAANBREKERSVLUG
Author(s) -
Kobus Willers
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/21-4-334
Subject(s) - art , theology , humanities , philosophy
In dieselfde jaar dat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gekom het - 1920 – het twee Suid-Afrikaners, Pierre van Ryneveld en Quintin Brand, die toe byna onmoontlike vermag deur vir die eerste keer die afstand van Londen na die Kaap, oor Kaïro en die vasteland van Afrika, per vliegtuig af te lê.
Dit het durf, waagmoed en deursettingsvermoë geverg om dit te vermag. Albei was reeds gesoute vlieëniers, wat met vlieënde vaandels uit die pasafgelope 1914 – 18 oorlog gekom het. Hier volg 'n 'n biografie van Pierre van Ryneveld en die verhaal van sy en Quintin Brand se epiese vlug.