
Wapenskoutragedie op Kuruman
Author(s) -
Kobus Willers
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/20-3-359
Subject(s) - humanities , philosophy
'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorheen militêre diens in Oos-Afrika gedoen het, het daar heelwat vliegtuie wat bombarderings gedoen het, gesien. Hy het dus 'n vallende bom herken as hy een sien