z-logo
open-access-imgOpen Access
Die Duitse Aandeel in die Militêre Geskiedenis van Suid-Afrika en Suidwes-Afrika.
Author(s) -
Henk Botha,
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/2-4-962
Subject(s) - theology , art , philosophy

Die Republiek van Suid-Afrika is die geestelike, kulturele, ekonomiese, en militêre verlengstuk van die Weste aan die suidpunt van Afrika.

As gevolg van sy ligging vorm dit nie alleen 'n waardevolle skakel tussen die Weste en die Ooste nie, maar terselfdertyd ook een van die belangrikste toegangsfronte tot die hele suidelike deel van die wêrelddeel Afrika. Die grondslae van die blanke samelewing aan die Kaap die Goeie Hoop is deur verteenwoordigers van verskillende Wes-Europese volke gelê. Elkeen van hulle het daartoe bygedra dat daar in die uitgestrekte land onder die Suiderkruis na verloop van tyd 'n jong, lewenskragtige nasie ontstaan het wat vanaf die begin van sy wordingsgeskiedenis voortdurcnd die leiding van die Allerhoogste erken het

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here