z-logo
open-access-imgOpen Access
Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/2-2-968
Subject(s) - theology , art , philosophy

In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek.

Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te kan verdedig. Op die wyse het daar 'n groot aantal handelskastele, forte ell versterkte poste van Nederlandse oorsprong indie toenmaligee Oos-Indië, op die eiland Ceylon, aan die kus van Wes-Afrika, aan die noordkus van Suid-Amerika, aan ons suidpunt en elders ontstaan. Om die nedersetting aan die Kaap de Goede Hoop te beskerm, het 'n fort verry:: waarvan die betekenis moeilik oorskat kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here