
Twee (?) Duitse vliegtuie van Duala
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/2-1-975
Subject(s) - art , theology , philosophy
In brig.-genl F. J. Moberly, C.B., C.5.!., D.S.a. se bekende werk Military Operations Togoland and the Cameroons 1914-1916, (London, 1931) is op p. 203 vermeld dat brig.-genl. E. H. Gorges op 11 Desember 1914 die Duitse pos Bare, noord van die eindpun! van die noordelike spoorl}'n (Dua!a-Nkongsamba), beset het. Behalwe ongeveer 40 Duitsers, waaronder 'n paar vrouens en kinders, het 'n groot hoeveelheid voorrade en 2 vliegtuie in kaste in hande van hierdie Britse kolonne geval. Hierdie vliegtuie was, aldus die skrywer, die cerste wat in Wes- Afrika aangekom het