
Aktiewe diens in Suider-Afrika
Author(s) -
Editorial Team Militaria
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/17-1-443
Subject(s) - theology , psychology , sociology , philosophy
'n Omvattende reorganisasie van die Suid-Afrikaanse Weermag in die vroeë sestigerjare het onder meer voorsiening gemaak vir die skep van ses veggroepe met die oog op onkonvensionele oorlogvoering. Hierdie soort oorlogvoering het in Suider-Afrika gestalte gekry in toenemende terroristebedrywighede in Suidwes-Afrika, Angola, Mosambiek en elders