Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds
Author(s) -
P.L. Möller
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/16-4-470
Subject(s) - theology , philosophy , art
MILITÊRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENT
Op Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is.
Hierdie 1,7 meter hoë bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom