
scientia militaria - issue 4
Author(s) -
C.J Nöthling
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/14-4-513
Subject(s) - theology , philosophy
Die verskyning von die eerste omvattende biografie oor die lewenswandel van die eerste staatspresident van Suid-Afrika onder die nuwe grondwetlike bedeling kon nie meer gelee gewees het nie. Ter- wyl die Republiek van Suid-Afrika nou op die drumpel van 'n nuwe staatkundige bedeling staan en terselfdertyd sterk na vore tree as 'n dinamiese faktor in interstaatlike betrekkinge in Suider-Afrika, is dit begryplik dat dit allerwee 'n nuwe belangstelling in die leidende staatsmanne gaande sal maak. En die sentrale figuur in al die gebeure is uiteraard Pieter Willem Botha