z-logo
open-access-imgOpen Access
Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg.
Author(s) -
Jan Ploeger
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/14-4-511
Subject(s) - theology , art , philosophy
In hierdie publikasie word, as 'n inleiding, allereers aandag aan die bevolkingsyfer van die Skandinawiese lande (Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland) ten tye van die Tweede Anglo-Boere-oorlog en die omstandighede gewy wat die Skandinawiers in die tweede helfte van die 19de eeu gedwing het om hulle geboortelande te verlaat en hulle elders te vestig. Die trek na ons land was nooit groot nie. Dalk het ongeveer 1 000 in Transvaal gewoon en onder meer tot vestiging aan die Witwatersrand en Pretoria oorgegaan

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here