
Honoris Crux - Ons Dapperes / Our Brave:
Author(s) -
Frans Swart
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/14-1-535
Subject(s) - theology , word (group theory) , philosophy , linguistics
Toekennings word gedurig aan persone gemaak en daar bestaan ook 'n mate van senioriteit in sekere kategoriee van betrokke toekennings. Dink maar net hoe hoog 'n Oscar-, Emmy-, Artesof Hertzogprystoekenning aangeskryf word. In die Suid-Afrikaanse Weermag is dit ook die geval met die Honoris Crux-dekorasie wat vir buitengewone dapperheid toegeken word