z-logo
open-access-imgOpen Access
Tussen Tiers: S.A. Oorlogshelde
Author(s) -
G.E. Visser
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/13-3-554
Subject(s) - theology , art , philosophy
Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloë, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk wetenskaplike geskiedskrywing te wees nie en bring derhalwe, soos die skrywer self in sy voorwoord se, nie juis nuwe feite aan die lig nie. Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en heldemoed, te bereik

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here