
MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES / MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS
Author(s) -
Editorial Team Militaria
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/12-4-603
Subject(s) - humanities , art , theology , philosophy
Regimentsvaandels het ontwikkel uit die baniere van die Middeleeuse adellikes wat op hul beurt weer hul ontstaan gehad het uit die vlae en standaarde van die Romeine, Grieke en Egiptenare. In hul vroegste vorm is vaandels en standaarde gebruik vir die uitsluitlike doel om vriend en vyand in die hitte van die stryd uit mekaar te ken