Foreword / Voorwoord
Author(s) -
W. Otto
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/12-2-616
Subject(s) - theology , philosophy
Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en brokstukkies oor die organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag, is al geskrywe. Dit is te verstane want oorloe word as hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte beskou
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom