MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES/MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS
Author(s) -
Editorial Team Militaria
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/12-1-635
Subject(s) - theology , art , philosophy
'Vryheid van die Stad'
Die gebruik om die 'Vryheid van die Stad' aan 'n regiment te gee, sodat sy troepe deur die betrokke stad kan marsjeer met 'n getrommel van dromme, wapperende vaandels en gevelde bajonette het aanvanklik ook die doel gehad van werwing. Die dromme moes die aandag trek en die vaandel is ontplooi om te wys dat die werwing vir die koning se diens was.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom