
Numbers, Predictions and War
Author(s) -
J.W. Grobbelaar
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/11-4-687
Subject(s) - hero , theology , word (group theory) , art , philosophy , literature , linguistics
Die subtitel van hierdie boek: 'Using history to evaluate combat forces and predict the outcome of battles', is 'n goeie beskrywing van die ambisieuse oogmerk van die skrywer. In die boek word 'n studie beskryf wat by die Historical Evaluation and Research Organization (afgekort: HERO) onderneem is om 'n wiskundige model daar te stel waarmee die uitkoms van enige veldslag voorspel kan word. As basis tot die studie word twee fundamentele aannames gemaak