
CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES
Author(s) -
Christiaan Prinsloo
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/10-2-713
Subject(s) - ideology , politics , theology , sociology , humanities , philosophy , art , political science , law
In 'Contemporary Political ldeologies' vind ons 'n geskrif van uitstaande gehalte oor politieke ideologieë deur prof Macrides, akademikus en outeur van gesaghebbende staatsleer werke. Sy strewe, nl om nie te ideologies te raak in sy besprekings nie, is wel deeglik bereik soos dadelik gesien kan word uit die sistematiese uiteensetting van die inhoud