z-logo
open-access-imgOpen Access
STORMVOËL VAN DIE NOORDE - Stephanus Schoeman vir Transvaal
Author(s) -
A.E. Van Jaarsveldt
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/10-1-721
Subject(s) - theology , philosophy
Die boek handel oor die lewe van Stephanus Schoeman, die een hoofkarakter in die struwelingsjare van die ou Suid-Afrikaanse Republiek. Hy was agtereenvolgens kommandant van Potchefstroom, kommandant-generaal van Soutpansberg, kommandant-generaal van die Suid- Afrikaanse Republiek, waarnemende en ook selfaangestelde, president van die Suid- Afrikaanse Republiek, bevelvoerder van die Pretoria Rifle Corps en diplomatieke agent in Soutpansberg. Die navorsing oorspan dus sowat 80 jaar van Suid-Afrikaanse geskiedenis, met die klem op die staatkundige gebeure in die Suid-Afrikaanse Republiek

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom