
Die herkoms en betekenis van die naam Elkana
Author(s) -
A. H. van Zyl
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i2.958
Subject(s) - theology , philosophy , art
Dit is algemeen bekend dat name in die antieke tyd sterk verbind is aan betekenis. Name uit die Semitiessprekende gebied het in die reel een of ander godsdienstige konnotasie gehad: 'n gebed tot 'n god, of 'n belydenis oor 'n god, of 'n toewyding van die naamdraer aan 'n god, of vertroue in 'n God