
Hoe direk lei die Gees? 'n Dogmatiese en eksegetiese ondersoek rondom Romeine 8:14
Author(s) -
W. W. J. Nicol
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i2.955
Subject(s) - theology , philosophy
In Rom. 8:14 en Gal. 5:18 s Paulus dat die Gees die gelowige t.o.v. sy praktiese lewe lei. Hy verduidelik nie eksplisiet hoe die gelowige di leiding ontvang nie. Daar is aspekte van die saak waaroor daar onder ons nie onsekerheid bestaan of hoef te bestaan nie. Dit is duidelik dat die basiese middel waardeur die Gees lei die Woord is, d.w.s. die boodskap van die koninkryk