
Die makro-gesprekstrategie in 1 Korintiërs 1-4
Author(s) -
Lea Jacobs
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i2.952
Subject(s) - theology , philosophy
In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die kommunikatiewe aspek van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teologie sistematies te ontwikkel en van brief tot brief sy groeiende insigte uit te spel nie. Inteendeel: Vanuit 'n bepaalde teologiese oortuiging is hy telkens besig om mense in hulle bepaalde situasie van raad te bedien of te vermaan of te onderrig. (Eie kursivering)