z-logo
open-access-imgOpen Access
Die verband tussen kuns en kerk
Author(s) -
Nicholas Oswald Roos
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i1.948
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarbaar dat die kunste soms rigtings sal inslaan wat skynbaar in stryd is met die strewes en standpunte van die Christelike kerk

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here