
Psalm 131: ‘Nie my wil nie, o Here...’
Author(s) -
Willem S. Prinsloo
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i1.947
Subject(s) - theology , philosophy
'n Pelgrimslied. Van Dawid. Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermo is.Ek het rus en kalmte gevind. Soos n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek tevredenheid gevind.Wag op die Here Israel, nou en vir altyd