
Wetenskap en etiek
Author(s) -
J. A. Heyns
Publication year - 1986
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v7i1.945
Subject(s) - theology , philosophy
Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen wetenskap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan n, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie